DVD’s

Hierdie DVD’s is ongelukkig slegs in Engels beskikbaar.

2

The Mechanics of Salvation

Redding – Verstaan waarom 48% van die gelowiges vermis was uit die Hemel! 

Hedge of Protection

Hedge of Protection

Vind uit wat Elohim openbaar het oor Beskerming!


New Heaven and Earth

A New Heaven and New Earth

Roy het die “Nuwe Hemel en die Nuwe  Aarde ondervind en ook Vader YHWH se Stem gehoor! 

f

The Mechanics of Tithing 

Waarom is Christene siek en sterf sommige voor hulle tyd? 

Foutiewe hantering van tiendes open die deur na die vyand!  

1

The White Horses of Revelation

Roy het die Wit Perde van Openbaring 6 & 19:11 gesien!