Kom in die Laer Leringe
In hierdie afdeling gaan ons inligting deurgee wat aan die groep by Kom in die Laer deur Yeshua self openbaar is. Sodra ons dit ter boek gestel het of in artikelvorm, moet ons egter eers van Yeshua goedkeuring ontvang dat ons dit op hierdie webwerf mag plaas soos dit neergepen is. Hierdie webwerf behoort aan Yeshua en ons mag niks oplaai wat nie eers deur Hom in ‘n Oordeelsvergadering goedgekeur is nie. Daar is wonderlike geopenbaarde waarhede op pad oor die Tabernakel en Tempel en Elohim se kalender. Maar alles op Elohim se tyd.
![]()

