Kopiereg

Jy mag enige artikel of boekie gratis aflaai vir eie gebruik, vir onderrig en getuienis doeleindes. Jy mag geensins hierdie materiaal vir doeleindes van handel (verkope) aanwend nie.  Die artikels mag op geen wyse verdeel, verander of gemanipuleer word nie.  Dit moet onaangetas bly. As jy enige van die artikels sou versprei, moet dit Take His Heart bediening se naam en adres as skepper daarvan duidelik sigbaar op die dokument hê. Take His Heart bedieninge is verantwoordelik aan YHWH vir hierdie materiaal. Jy behoort ook verantwoordelikheid teenoor Hom te openbaar wat dit betref.