Skakels

simple_logo

Take His Heart Bedieninge Amerika

Take His Heart Bedieninge Suid Afrika

Picture3

e-Sword

‘n Gratis, interaktiewe, elektroniese Bybel, met verskillende vertalings en baie ander aflaaibare ekstras.

Picture1 (3)

Stellarium

Stellarium is ‘n uitstekende sterrekundige program wat selfs die leek kan verstaan.  Dit is baie nuttig vir kalender berekeninge.

moon_l

Maan Fases Kalender

‘n Nuttige program om die Nuwemaan te bepaal.   Ons het dit die mees akkurate program bevind as gevolg van die openbarings wat ons oor YHWH se kalender ontvang het.  Ons beveel egter aan dat jy steeds self die maan dophou om seker te maak dat Nuwemaan op die korrekte dag val.  Hierdie Maanfase kalender gee vir jou ‘n aanduiding wanneer om daarvoor op te let.

Picture4

VLC Media Player

‘n Veelfunksie video-/oudiospeler wat byna enige formaat kan lees.  Ons DVD’s en oudios kan hiermee gekyk en geluister word.

Picture5

Foxit PDF Reader

‘n Gratis, effektiewe alternatief vir Adobe Reader om PDF dokumente te lees.  Al ons dokumente kan hiermee gelees word.