Artikels

Picture1

 

01.  Onbekende Waters

‘n Ongelooflike profetiese boodskap vanaf Yahushua.

02. In die Begin was die Woord

Hierdie boodskap is vir almal wat wonder hoe Yahushua ook Elohim kan wees!

03. Skematiese Voorstelling van Redding tot die Ewige Lewe

Kort en kragtig saamgestelde voorstelling van Redding tot die Ewige Lewe

04. Die Millennium

‘n Boodskap vanaf Yahushua oor die Millennium

05.  Die Derde Dag van YHWH se Kalender!
Plus – YHWH Bevestig Sy Kalender op ’n Unieke
Manier!

Wonder jy wanneer die Millennium gaan begin?  Kyk wat het Yahushua gewys!

06.  Ek het ‘n groot wit skip gesien

‘n Boodskap van Yahushua oor hoe nou die Weg na die Bruilof van die Lam is.

07.  Die Vyand se stem

Ons ken Elohim se stem, maar ken ons die vyand se stem?

08.  Hoe lank is die Ewige Lewe?

Yahushua gee ‘n fantastiese illustrasie oor hoe lank die Ewige Lewe is

09.  My Koninkryk

Boodskappe aan Take His Heart Bedieninge oor Yahushua se Koninkryk

10.  Elohim deel met Wegrapings Leringe

Ons het gehoor wat die mens te sê het oor die Wegraping.  Nou kan ons hoor wat ons Koning en Verlosser daaroor te sê het.  Baie insiggewend!

11.  Die Bewaker van Twis

Leer om die vyand uit te ken.  Yahushua openbaar die Bewaker van Twis.

12.  Die Vyand Laat Dinge Wat nie Werklikheid is Nie Tot Stand Kom!

Leer hoe die vyand ons monde gebruik om onwerklikhede, werklikheid te maak.

13. Ek Kom!

Yahushua openbaar waarom mense nie gereed maak vir Sy koms nie!

14. Die Wit Perd van Openbaring!

Yahushua het openbaar die Ruiters van Openbaring!

15. Betree ‘n Nuwe Ryk! (Realm)

 Yahushua het openbaar hoe kry ons oorwinning oor ons eie verstand!

This image has an empty alt attribute; its file name is Kliek-Hier.png

16. Apocalypse Horse

 Die Wit Perd van Openbaring!

This image has an empty alt attribute; its file name is Kliek-Hier.png