{"id":96,"date":"2016-02-04T09:48:43","date_gmt":"2016-02-04T09:48:43","guid":{"rendered":"http:\/\/localhost\/wordpress\/?page_id=96"},"modified":"2020-10-12T01:20:39","modified_gmt":"2020-10-12T01:20:39","slug":"rede-vir-die-webwerf","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/?page_id=96","title":{"rendered":"Rede vir die Webwerf"},"content":{"rendered":"<h4 style=\"text-align: center;\"><\/h4>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Die vertaling van die <em>Take His Heart<\/em> Bedieninge se\u00a0reeks boekies was geen maklike taak nie. Ek dank ons Hemelse Vader vir almal\u00a0wat in staat was om te help met die vertaling van die boeke. Dit verg baie ure, maande en selfs jare om te voltooi. Maar waarom al hierdie moeite doen en wat het gelei tot hierdie webwerf? \u00a0Omdat \u2018n <strong>visioen<\/strong> aan my op <span style=\"text-decoration: underline;\"><strong><span style=\"color: #825f17; text-decoration: underline;\">17 April 2012<\/span> <\/strong><\/span>dit vereis het&#8230;<\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-3398\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" width=\"1120\" height=\"43\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #000080; text-decoration: underline;\"><strong>Visioen<\/strong><\/span><\/span><span style=\"color: #000080;\"><strong>:<\/strong><\/span> \u00a0Ek is iewers heen onderweg, op \u2018n trein. Ek het die indruk gekry dat ek na my dogter toe op pad is. Dit is \u2019n lokale trein met baie sitplekke soos in \u2019n bus. Ek sit op een van die banke en het \u2018n <strong>spierwit <\/strong>ontwerpershandsak \u201cclutch bag\u201d in my hande. Ek maak die ritssluiter van die handsak oop en haal \u2018n spierwit ontwerpers beursie uit. Albei (die handsak en die beursie) is duur artikels en ek voel baie ingenome daarmee. Ek was alleen in hierdie gedeelte van die trein, behalwe vir \u2018n man wat die hele tyd net stil na my staan en kyk het <u>asof hy op iets wag<\/u>. Elke nou en dan haal ek baie tevrede die beursie uit die handsak en b\u00eare dit dan weer. Ek haal dit uit en b\u00eare dit. Op \u2018n stadium maak ek die beursie oop en ek sien daarin is splinternuwe banknote. Ek begin om die note te tel, maar voordat ek klaar getel het, maak ek die beursie weer toe en b\u00eare dit terug in die handsak&#8230;<\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><span style=\"text-decoration: underline;\"><strong><span style=\"color: #690606; text-decoration: underline;\">Verklaring<\/span><\/strong><\/span><strong><span style=\"color: #690606;\">:<\/span><\/strong> My hande wat so doenig is met die beursie verteenwoordig die feit dat ek weet dat aksie nodig is om hierdie inligting na die mense toe deur te kry. Ek begin egter elke keer daarmee en dan stop ek weer. (Ek het op \u2018n stadium nie geweet hoe om al die inligting wat ek ontvang het bymekaar te sit sodat dit sin maak nie, tot ek Vader daaroor genader het en Hy dit in \u2018n enkele oomblik vir my uiteengesit het \u2013 hierdie webwerf\u00a0is in opdrag van Hom gedoen.)<\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Ek maak die handsak en beursie oop, maar dan weer toe<em>.<\/em> Ek deel niks met die mense wie hierdie waarheid moet kry nie, ek hou dit vir myself. Ek tel die note, maar voordat ek klaar getel het, dan maak ek weer die beursie toe want ek het so baie ontvang en weet nie hoe om dit aan die mense oor te dra nie. Ek is ook baie ingenome oor hierdie openbarings wat na my kant toe gekom het, dit is vir my baie spesiaal.<\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Die man wat op die trein na my staan en kyk, is Yahushua \u00a0wat vir my wag om te begin doen wat Hy van my verlang. Ek en Hy is alleen, want die mense wat op die ander sitplekke moes gesit het is afwesig, weens my weerhouding van die inligting wat Hy vir my gegee het.<\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-3398\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" width=\"1120\" height=\"43\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Op <span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #825f17;\"><strong>23 April 2011<\/strong><\/span><\/span> het ek \u2018n visioen ontvang waarin ek gewys was om hierdie inligting op \u2018n webwerf te plaas \u2013 voordat Geestelike waarheid op die internet verbied word.<\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-3398\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" width=\"1120\" height=\"43\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Die volgende Woord is\u00a0deur \u2018n profeet op <span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #825f17;\"><strong>15 Julie 2013<\/strong><\/span><\/span>\u00a0aangaande die waarhede wat ek vroe\u00ebr ontvang het, aan my gegee :<\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #870837;\"><em>Die waarhede wat ek aan jou openbaar het moet deel van jou word \u2013 nie slegs \u2018n ondervinding nie, maar \u2018n deel van jou natuur. Staan daar nie geskrywe dat Ek waarheid soek in die binneste nie? Dit is die waarheid van YHWH verklank in jou wese wat jou sal staande hou. Baie sal die waarheid hoor, maar die waarheid moet \u2018n deel van jou word, jou hele lewe. Wanneer mans en vrouens na jou luister sal hulle nie alleenlik jou stem hoor nie, maar ook die verklanking van die waarheid. Baie sal oorwin word deur die Bose omdat hulle nie volhard in My we\u00eb nie en omdat hulle nie die waarhede toegelaat het om deel van hulle te word nie.\u00a0 Ek wys aan jou hierdie dinge dat jy voorbereid kan wees om dan, wanneer jy alles gedoen het, te kan bly staan!<\/em><\/span><\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Vader het ook as deel van die boodskap twee Skrifgedeeltes gegee en baie pertinent my aandag daarop gevestig.<\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><span style=\"color: #800000;\"><strong>Psalm 51:8<\/strong><\/span><b>\u00a0 <\/b>Kyk, U het \u2018n welgevalle aan <u><b>waarheid in die binneste<\/b><\/u> en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend.<\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><b><span style=\"color: #800000;\">Efes 6:13<\/span>\u00a0 <\/b>Daarom neem die volle wapenrusting van Elohim op sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en <u><b>nadat julle alles volbring het, staande kan bly.<\/b><\/u><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-3398\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" width=\"1120\" height=\"43\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\"><em>Op<\/em> <span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #825f17; text-decoration: underline;\"><strong>28 Julie 2012<\/strong><\/span><\/span> <em>het ek die boodskap ontvang om die reeks boeke te begin skryf oor YHWH se reeks oor die <span style=\"color: #4c0a82;\">Weg van die Kruis<\/span> sodat die Volk\u00a0en almal wat \u2018n oor het om te hoor, die Waarheid oor die Woord kan leer ken, die waarheid wat MET TYD VERLORE GERAAK HET, sodat hul hulself gereed kan kry vir die bruilofsfees. Daar is te veel mensgeskepte \u201cleringe\u201d wat die volk op \u2018n dwaalspoor lei, weg van die waarheid af. \u00a0Daardie boeke is steeds nie voltooi nie as gevolg van die vertalings van die Take His Heart boeke. \u00a0Ek sal daarmee voortgaan sodra alles van Take His Heart voltooi is. \u00a0Hierdie boeke is gebore uit visioene, openbarings en boodskappe vanaf ons Hemelse Vader. \u00a0Menslike opinies of dogma was nie toegelaat\u00a0nie.<\/em><\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Ons volk is \u2018n hardnekkige en eiesinnige volk, maar Vader het ook hierdie volk baie lief. Sy wonderwerkende genade in ons geskiedenis bewys dit. Hy het GROOT planne en <strong><u>SY EIE doelwit<\/u><\/strong> met ons volk. Vader het my \u2018n klein kykie gegee in sy doelwit met hierdie volk\u00a0en waarom dit so belangrik is dat ons\u00a0geestelik voorbereid moet raak vir Sy planne.<\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-3398\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" width=\"1120\" height=\"43\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/p>\n<h2><strong><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #000080; text-decoration: underline;\">Die Finale Bevestiging<\/span><\/span><span style=\"color: #000080;\">:<\/span><\/strong><\/h2>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Ons mede broers en susters in Yahushua by <em>Take His Heart<\/em> Bedieninge het &#8216;n Oordeelsvergadering gehou oor hierdie webwerf en of dit Yahushua se goedkeuring wegdra. \u00a0Ons en <em>Take His Heart<\/em> doen niks meer sonder om ons Koning in oordeelsvergaderings te nader wanneer dit by Sy sake kom nie. Hy moet die oordeel gee, nie ons nie.<\/h3>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Hier volg die inligting presies soos hulle dit ontvang het. \u00a0Die afkortings aan die kant is die afkortings vir die name van die persone wat die boodskappe in die vergadering ontvang het. \u00a0Ons het dit in Afrikaans vertaal presies soos hulle dit van Yahushua ontvang het.<\/h3>\n<h3><span style=\"text-decoration: underline; color: #786a0d;\"><strong>Maandag 28 Maart 2016 om\u00a06:47 nm<\/strong><\/span><\/h3>\n<h3><strong>Vraag 2: \u00a0Reinette en familie wil U boeke op \u2019n webwerf plaas. Wat s\u00ea U, Yahushua? \u00a0<\/strong><\/h3>\n<h3>MM \u00a0&#8211; <span style=\"color: #870837;\">Heilig, Heilig, Heilig, Heilig, Heilige Pogings \/ stoot hulle voort\u00a0\/ laat My toe om te se\u00ebn \/laat My toe<\/span><\/h3>\n<h3>LC \u00a0&#8211; <span style=\"color: #870837;\">die Geluksaliges \/roep hulle uit<\/span><\/h3>\n<h3>BN \u00a0&#8211; <span style=\"color: #870837;\">Paradys is in My<\/span><\/h3>\n<h3>DS \u00a0&#8211; <span style=\"color: #ff0000;\"><span style=\"color: #870837;\">Sien \u2019n groep mense in \u2019n kelder met mure van sement<\/span>\u00a0<\/span>(Beskermde mense).<\/h3>\n<h3>DP \u00a0&#8211; <span style=\"color: #870837;\">Kom My genade binne<\/span><\/h3>\n<h3><strong>LW &#8211; <\/strong><span style=\"color: #870837;\">Soewereine gebied. Magtig om te red. Insamelings\u00a0verteenwoordigers.<\/span><\/h3>\n<h3><strong>VC<\/strong>\u00a0 &#8211; <span style=\"color: #870837;\">Dit is Myne<\/span><\/h3>\n<h3>Ek het gereken dit sal vir julle tot se\u00ebn wees om die antwoorde\u00a0te sien. Ons is grootliks gese\u00ebn dat dit gebeur.\u00a0\u2013 Roy<\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-3398\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" width=\"1120\" height=\"43\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">\n<div id=\"themify_builder_content-96\" data-postid=\"96\" class=\"themify_builder_content themify_builder_content-96 themify_builder themify_builder_front\">\n\n\t<\/div>\n<!-- \/themify_builder_content -->","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vertaling van die Take His Heart Bedieninge se\u00a0reeks boekies was geen maklike taak nie. Ek dank ons Hemelse Vader vir almal\u00a0wat in staat was om te help met die vertaling van die boeke. Dit verg baie ure, maande en selfs jare om te voltooi. Maar waarom al hierdie moeite doen en wat het gelei [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":27,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-96","page","type-page","status-publish","hentry","has-post-title","has-post-date","has-post-category","has-post-tag","has-post-comment","has-post-author"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/96","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=96"}],"version-history":[{"count":44,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/96\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":6592,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/96\/revisions\/6592"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/27"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=96"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}