{"id":101,"date":"2016-02-04T09:51:29","date_gmt":"2016-02-04T09:51:29","guid":{"rendered":"http:\/\/localhost\/wordpress\/?page_id=101"},"modified":"2019-05-21T23:43:17","modified_gmt":"2019-05-21T23:43:17","slug":"waarom-yeshua-en-elohim","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/?page_id=101","title":{"rendered":"Waarom Yahushua en Elohim?"},"content":{"rendered":"\n<h3 class=\"wp-block-heading\">&nbsp;<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"> Ek wil met hierdie artikel nie die naam Jesus aftakel of beledig soos soveel mense alreeds doen nie, want daar is te veel mense wat die wonderlikste genesings, ondervindings en openbarings van ons Hemelse Vader ontvang het en steeds ontvang deur die naam Jesus!   In Hebreeus is Sy Naam Yahushua en vanselfsprekend was Hy so genoem!<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Ons het egter nie die reg om mense te kritiseer of te veroordeel oor die name wat hulle gebruik nie want dit is die werk van die Heilige Gees om mense van die waarheid te oortuig en NIE ons as mense s\u2019n nie.&nbsp; As ons dit doen, veroorsaak ons verdeeldheid en kan mense selfs van Elohim af vervreem!&nbsp; Dit is iets wat ek nie wil veroorsaak nie.<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Daarom moet mense wat nie oortuig is van, of gemaklik is met die Hebreeuse name nie, nie dink dat ek hulle veroordeel nie.&nbsp; Al wat ek aan jou gaan oordra is wat ek persoonlik van ons Hemelse Vader oor hierdie besondere aangeleentheid ontvang het en dat dit die rede is waarom ek die Hebreeuse name in die al die boeke en artikels op hierdie webwerf gebruik.<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Ons gesin gebruik reeds vir jare die Hebreeuse name van ons Vader en Sy Seun, maar ek het self nog nooit voorheen \u2018n persoonlike bevestiging van Vader ontvang dat wat ons doen korrek is nie.&nbsp; Daar is huidig soveel verbuigings van die Heilige Name, dat ek begin wonder het wat is korrek.<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Ons dierbare Vader wat so getrou is het egter op <strong>Woensdag 25 Februarie 2015<\/strong> aan my die volgende skrifte en boodskappe gegee oor Yahushua se Naam,&nbsp; alles op dieselfde dag!&nbsp; Jy sal opmerk dat ek by sekere dele nie die Naam Yahushua gebruik nie omdat ek die verhaal soos wat Roland Buck dit ontvang het nie wou verander nie.<\/h3>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1120\" height=\"43\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-3398\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>\u2018n Bietjie later die oggend ontvang ek die volgende skrif om te gaan ondersoek:<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Sag 3:1<\/strong>&nbsp; Daarna het Hy my <span style=\"color: #800000;\"><strong><u>Josua<\/u><\/strong>,<\/span> die <span style=\"color: #800000;\">ho\u00ebpriester,<\/span> laat sien, terwyl hy voor die Engel van die HERE staan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te kla.<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>H3091<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">\u05d9\u05d4\u05d5\u05e9\u05c1\u05e2&nbsp;&nbsp;&nbsp; \u05d9\u05d4\u05d5\u05e9\u05c1\u05d5\u05bc\u05e2<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">y<sup>e<\/sup>ho\u0302shu\u0302a\u201b&nbsp; y<sup>e<\/sup>ho\u0302shu\u0302a\u201b<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><em>yeh-ho-shoo&#8217;-ah,<\/em> <em>yeh-ho-shoo&#8217;-ah<\/em><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">From <u>H3068<\/u> and <u>H3467<strong>; <span style=\"color: #800000;\"><em>Jehovah-saved<\/em><\/span><\/strong><\/u>; <span style=\"color: #800000;\"><strong><em>Jehoshua<\/em><\/strong><\/span> (that is, Joshua), the Jewish leader: &#8211; Jehoshua, Jehoshuah, Joshua. Compare <u>H1954<\/u>, <span style=\"color: #800000;\"><strong><u>H3442<\/u><\/strong>.<\/span> (vergelyk met H3091)<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Sag 3:1<\/strong>&nbsp; And he shewed<sup>H7200<\/sup> me<sup>(H853)<\/sup> <strong><u>Joshua<\/u><sup>H3091<\/sup><\/strong> <strong>the high<sup>H1419<\/sup> priest<sup>H3548<\/sup><\/strong> standing<sup>H5975<\/sup> before<sup>H6440<\/sup> the angel<sup>H4397<\/sup> of the LORD,<sup>H3068<\/sup> and Satan<sup>H7854<\/sup> standing<sup>H5975<\/sup> at<sup>H5921<\/sup> his right hand<sup>H3225<\/sup> to resist<sup>H7853<\/sup> him.<\/h3>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1120\" height=\"43\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-3398\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Yahushua het my herinner aan \u2018n boek wat ek jare gelede gelees het waarin iets verskyn van Yahushua se Naam.&nbsp; Ek het dit daardie tyd nie eintlik ernstig opgeneem nie, maar ek gaan soek toe die boek en hier is die betrokke gedeelte:<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Dit is die verhaal van Roland Buck wat hy in 1978 geskryf het.&nbsp; Roland Buck het \u2018n visioen sowel as woorde van die Engel Gabri\u00ebl self ontvang tydens verskeie engelbesoeke aan hom. Dit was toe dat die engel aan Roland Buck die Naam van ons Verlosser openbaar het. <u>Onthou dat ons Vader aan jou iets verduidelik in die terme wat jy op daardie oomblik verstaan<\/u>.&nbsp; Roland Buck het net die Naam Jesus geken en dus moes die Engel eers aan hom iets toon sodat hy kon verstaan dat die Naam Jesus \u2018n Griekse verbuiging van die ware Hebreeuse naam van ons Verlosser is.&nbsp; Hier is die verhaal in sy eie woorde:<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Ek onthou so goed die engel Gabri\u00ebl, toe hy die heel eerste keer na my toe gekom het, en \u2018n wonderlike waarheid uit die derde hoofstuk van die boek Sagaria oopgemaak het.&nbsp; Hy het ges\u00ea:&nbsp; <em>\u201cJy is bewus van die offer van Jesus soos dit van die aarde af, vanuit die mens se standpunt gesien is, sal jy graag wil sien wat gebeur het vanuit God se standpunt?\u201d<\/em><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Oombliklik het hy vir my Jesus laat sien, die vlekkelose Lam van God, volkome sondeloos vanaf die Vader na die aarde toe kom.&nbsp; Toe het Gabriel ges\u00ea:&nbsp; <em>\u201cKyk nou na Hom as Hy teruggaan na die hemel toe!\u201d<\/em>&nbsp; Toe het ek Jesus gesien, neergebuk, met Sy priesterlike klere geskeur en met modder besmeer, vuil van die verrotting en die stank van hierdie w\u00eareld.&nbsp; Hy het met sy skouers gebo\u00eb in die teenwoordigheid van God ingegaan.&nbsp; My hart het gebreek toe ek dit sien.&nbsp; Ek het Jesus in \u2018n ander lig gesien as wat ek Hom ooit voorheen gesien het.&nbsp; Ek het gesien hoe Hy in die hemel inkom uit die duisternis van die put van die hel, terwyl Hy die sonde van die hele w\u00eareld dra.&nbsp; Toe terwyl Jesus daar staan, gebo\u00eb met God se rug na Hom toe gekeer, het Gabriel die engel van die Here, met \u2018n luide stem uitgeroep en ges\u00ea:&nbsp; <span style=\"color: #530a8f;\"><em>\u201cNeem hierdie vuil klere van Hom af weg en verwyder dit na \u2018n plek waar dit nooit weer gevind sal word nie en trek vir Hom die nuwe, koninklike klere aan, die koninklike, priesterlike klere!\u201d<\/em><\/span><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Toe het die engel wat voor Hom gestaan het die skoon klere vir Hom aangetrek en Gabriel het ges\u00ea: <span style=\"color: #530a8f;\"><em>\u201cNeem \u2018n kroon en plaas dit op Sy Hoof!\u201d<\/em><\/span>&nbsp; Op daardie kroon was die boodskap wat voor God opgestyg het:&nbsp; <em>Toe het die engel wat voor Hom gestaan het die skoon klere vir Hom aangetrek en Gabriel het ges\u00ea: <span style=\"color: #530a8f;\">\u201c&#8230;Neem \u2018n kroon en plaas dit op Sy Hoof!\u201d&nbsp;<\/span> <strong>Op daardie kroon was die boodskap wat voor God opgestyg het<\/strong>:&nbsp; <span style=\"color: #7d5a22;\"><strong>\u201cHeilig aan Jesus!<\/strong>&nbsp; <strong>Reken al daardie mense wat My volk is as Heilig!&nbsp; Aanvaar hulle op grond van wat Ek gedoen het\u201d.<\/strong>&nbsp;<\/span> Daar was dit, <strong>geskrywe regoor Sy kroon!<\/strong>&nbsp; <u>Dit was toe dat Jesus ons Koning en ons Ho\u00ebpriester geword het<\/u>.&nbsp; <strong>Ek het die derde hoofstuk van Sagaria al baie kere gelees, maar <u>nie <span style=\"color: #800000;\">voordat Gabriel my daaraan herinner het<\/span><\/u><span style=\"color: #800000;\">,<\/span> het dit by my opgekom dat in <u>GRIEKS<\/u> die naam <u>JOSUA<\/u> eintlik <u>Jesus<\/u> is nie (Hebreeus = Yehshua of <\/strong><\/em><strong><em>y<sup>e<\/sup>ho<\/em><\/strong><strong><em>\u0302<\/em><\/strong><strong><em>shu<\/em><\/strong><strong><em>\u0302<\/em><\/strong><strong><em>a<\/em><\/strong><strong><em>).<\/em><\/strong><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Ek het nog nooit voorheen die waarheid van hoe Jesus (Yahushua) na die hemel teruggekeer het ingesien nie.&nbsp; Die hele <strong>Sagaria 3<\/strong> word hier aangehaal, <strong><u>sodat u kan sien dat die profesie vervul is presies op die wyse waarop God my dit laat sien het in hierdie pragtige visioen.<\/u><\/strong> <em>\u201cDaarna het Hy my (In my visioen) Josua (Jesus), die Ho\u00eb, laat sien, terwyl hy voor die engel van die Here staan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te kla.&nbsp; Toe s\u00ea die Here aan die Satan.&nbsp; \u201cMag die Here jou bestraf, o Satan!&nbsp; Ja, mag die Here wat Jerusalem verkies het, jou bestraf!&nbsp; Is hierdie een nie \u2018n brandhout wat uit die vuur geruk is nie?&nbsp; En Josua was bekleed met vuil klere, terwyl hy voor die engel staan. Daarop het Hy aangehef en ges\u00ea aan die wat voor Hom staan: <strong>\u201cNeem die vuil klere van hom weg<\/strong>.&nbsp; Toe s\u00ea Hy vir hom.&nbsp; Kyk Ek het jou skuld van jou weggeneem, en Ek <strong><u>beklee jou met feesklere<\/u><\/strong>.&nbsp; Daarop s\u00ea ek (Sagaria): \u201cLaat hulle \u2018n rein tulband op sy hoof sit.&nbsp; En hulle het die rein tulband op sy hoof gesit en hom die klere aangetrek, terwyl die engel van die Here daarbo staan. En die engel van die Here het <span style=\"color: #800000;\">Josua<\/span> plegtig verseker en ges\u00ea: <span style=\"color: #ad0a33;\">\u201cSo s\u00ea die Here van die leerskare:&nbsp; <strong><u>As jy in my we\u00eb&nbsp;wandel en as jy my verordeninge onderhou, dan sal jy my huis bestuur sowel as my voorhowe bewaak en ek sal jou vrye toegang verleen onder diegene wat hier staan<\/u><\/strong>. Luister tog, o <strong><u>Josua<\/u><\/strong>, jy wat die hoepriester is, jy en jou vriende wat voor jou sit \u2013 ja, wondertekens is hulle.&nbsp; Want kyk, Ek sal my Kneg, die Spruit, laat kom! Want kyk, die steen wat Ek voor Josua neergele het \u2013 op die een steen is daar sewe oe; kyk, Ek sal sy graveersel graveer, spreek die Here van die leerskare, EN EK SAL DIE SKULD VAN HIERDIE LAND OP EEN DAG UITDELG<\/span><\/em><span style=\"color: #ad0a33;\">.<\/span>&nbsp; (<span style=\"color: #000080;\">My kommentaar:<\/span> Hierdie gebeurtenis in Sagaria was die profesie protokol wat uitgevoer moes word sodat die Seun van Elohim na die aarde kon kom en later as Koning gekroon kon word.&nbsp; Alles wat met hierdie aarde te doen het, moet eers op die aarde in die vorm van protokol gedoen word presies soos wat Vader dit beveel, sodat dit in die Hemel gevestig kan word om dan later op die aarde te gebeur.)<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Ek was toe ook agterna herinner aan die skrifgedeelte waar Paulus vertel van sy Demaskus ondervinding. <strong>Hand. 26:14<\/strong>&nbsp; <em>En toe ons almal op die grond val, hoor ek \u2018n stem met my spreek en <span style=\"color: #800000;\">in die <strong><u>Hebreeuse<\/u><\/strong> taal s\u00ea:<\/span> <span style=\"color: #ad0a33;\">Saul, Saul, waarom vervolg jy My? Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop. <\/span><\/em><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><em>15<\/em><em>&nbsp; Toe s\u00ea ek: Wie is U, Here? En Hy s\u00ea: Ek is Jesus wat jy vervolg. <\/em><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Onthou dat die Naam Jesus <span style=\"text-decoration: underline;\"><strong>Grieks<\/strong><\/span> is, terwyl Hy <span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #800000; text-decoration: underline;\">Hebreeus<\/span><\/span> was. Daarom staan dit hierbo by vers 14 <span style=\"color: #800000;\">dat Hy in <span style=\"text-decoration: underline;\">Hebreeus<\/span> met Paulus gepraat het<\/span> en in Hebreeus is Sy Naam nie Jesus nie, maar Yahushua. &nbsp;Die e-sword program op my rekenaar verklaar die volgende:<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>G2424<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">\u0399\u0313\u03b7\u03c3\u03bf\u03c5\u0342\u03c2<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Ie\u0304sous<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><em>ee-ay-sooce&#8217;<\/em><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong><u>Of Hebrew origin<\/u><\/strong> [<span style=\"color: #800000;\"><u>H3091<\/u><\/span>]; <em>Jesus<\/em> (that is, <span style=\"color: #800000;\"><strong><em><u>Jehoshua<\/u><\/em><\/strong>),<\/span> the name of our Lord and two (three) other Israelites: &#8211; Jesus.<\/h3>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1120\" height=\"43\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-3398\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Die Naam YHWH wat ons gebruik, was in die oorspronklike Hebreeuse skrifte van die Ou Testament, maar is tydens vertaling oral vervang met blote <u>titels<\/u> soos HERE (Lord in Engels).<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Mag ons Vader hierdie boodskap oor die Heilige Name van ons hemelse Vader en Sy Seun, ons Verlosserkoning, vir jou oopmaak, sodat jy ook die wonder in die gebruik daarvan kan ervaar.<\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><figure><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-3398\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" width=\"1120\" height=\"43\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/figure><\/h3>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">As &#8216;n verdere bevestiging het Vader my na hierdie video van Patricia Green toe gelei. &nbsp;Sy het &#8216;n pragtige boodskap van ons Vader oor Sy Heilige Naam ontvang. Hier is ook &#8216;n video oor die naam Yahushua en hoe sy openbaring oor die Naam ontvang het.<\/h3>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed-youtube wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<div class=\"epyt-video-wrapper\"><iframe loading=\"lazy\"  style=\"display: block; margin: 0px auto;\"  id=\"_ytid_58098\"  width=\"1165\" height=\"655\"  data-origwidth=\"1165\" data-origheight=\"655\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/K37ixNuTLmQ?enablejsapi=1&#038;autoplay=0&#038;cc_load_policy=0&#038;cc_lang_pref=&#038;iv_load_policy=1&#038;loop=0&#038;rel=0&#038;fs=1&#038;playsinline=0&#038;autohide=2&#038;theme=dark&#038;color=red&#038;controls=1&#038;disablekb=0&#038;\" class=\"__youtube_prefs__  epyt-is-override  no-lazyload\" data-vol=\"30\"  title=\"YouTube player\"  allow=\"fullscreen; accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen data-no-lazy=\"1\" data-skipgform_ajax_framebjll=\"\"><\/iframe><\/div>\n<\/div><\/figure>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed-youtube wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<div class=\"epyt-video-wrapper\"><iframe loading=\"lazy\"  style=\"display: block; margin: 0px auto;\"  id=\"_ytid_15083\"  width=\"1165\" height=\"655\"  data-origwidth=\"1165\" data-origheight=\"655\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/YlVm06whMjE?enablejsapi=1&#038;autoplay=0&#038;cc_load_policy=0&#038;cc_lang_pref=&#038;iv_load_policy=1&#038;loop=0&#038;rel=0&#038;fs=1&#038;playsinline=0&#038;autohide=2&#038;theme=dark&#038;color=red&#038;controls=1&#038;disablekb=0&#038;\" class=\"__youtube_prefs__  epyt-is-override  no-lazyload\" data-vol=\"30\"  title=\"YouTube player\"  allow=\"fullscreen; accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen data-no-lazy=\"1\" data-skipgform_ajax_framebjll=\"\"><\/iframe><\/div>\n<\/div><figcaption>https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=K37ixNuTLmQ<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1120\" height=\"43\" src=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-3398\" srcset=\"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small.png 1120w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-300x12.png 300w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-768x29.png 768w, https:\/\/www.komindielaer.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/01\/bar-small-1024x39.png 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 1120px) 100vw, 1120px\" \/><\/figure><\/div>\n<div id=\"themify_builder_content-101\" data-postid=\"101\" class=\"themify_builder_content themify_builder_content-101 themify_builder themify_builder_front\">\n\n\t<\/div>\n<!-- \/themify_builder_content -->","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Ek wil met hierdie artikel nie die naam Jesus aftakel of beledig soos soveel mense alreeds doen nie, want daar is te veel mense wat die wonderlikste genesings, ondervindings en openbarings van ons Hemelse Vader ontvang het en steeds ontvang deur die naam Jesus! In Hebreeus is Sy Naam Yahushua en vanselfsprekend was Hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":27,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-101","page","type-page","status-publish","hentry","has-post-title","has-post-date","has-post-category","has-post-tag","has-post-comment","has-post-author"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/101","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=101"}],"version-history":[{"count":11,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/101\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4848,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/101\/revisions\/4848"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/27"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.komindielaer.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}